Upcoming Events Print E-mail

Choose your charity event here, contact the relevant person to attend or buy tickets to any of these events, show your support towards our children and buy your tickets today !!

Event

Date

Venue

Price

Event Info & Contact Person

Proceeds

 






"Hart Van Jakaranda"
Afrikaans
Music
Concert 

read more

Friday
11 April 2014
18:00
Heartfelt Arena, 
C/o Eeufees & Voortrekker Rd, Thaba Tswhwane

Click Here for map
Buy Tickets Online @
Pick n Pay
EFT
or
Credit Card


Click Here For Tickets
AFRIKAANS MUSIC CONCERT
Theuns Jordaan, Kurt Darren, Pieter Koen, Juanita Du Plessis, ADAM, Ricus Nel, Hennie Jacobs (7de Laan), Liza Bronner, Mwah en vele meer

Christo Louw

012-8004700
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
All proceeds will go towards the Jakaranda and Louis Botha Children's Homes
(MDDC)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hart van Jakaranda - Afrikaanse Musiekfees


Binne kort maak ons musiekgeskiedenis wanneer die HART VAN JAKARANDA AFRIKAANSE MUSIEKFEES in Pretoria by die Heartfelt Arena in Voortrekkerhoogte plaasvind. 
‘n Kwaliteit musiek produksie met trots aangebied deur en ten bate van Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise.


7 Kunstenaars op een aand op een verhoog !!!

By hierdie spog geleentheid gaan van Suid Afrika se gunsteling kunstenaars jou vermaak.  Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Kurt Darren, Pieter Koen, Adam, Ricus Nel, Hennie Jacobs (Diederick van 7de laan), LASER X en ‘n paar lekker verassings op die aand

Gesinsvermaak teen bekostigbare pryse. Die GROOT Laservertoning tydens die konsert, beloof ook om iets besonders te wees. Verwag sommer baie plesier en groot verrassings. Kosstalletjies sal ook beskikbaar wees voor en tydens die konsert. Wees verseker dat hierdie 'n musiek produksie van hoogstaande gehalt, met een van die beste produksie spanne in the land.

Kaartjie vanaf R160 per person.

Besoek ons gerus by www.hartvanjakaranda.co.za


Volg ons op Facebook